GoStudy bied gratis toegang tot:
- 'n Loopbaanvoorkeur vraelys (tans net beskikbaar in Engels);
- Oorsigtelike data oor 'n wye reeks beroepe wat verband hou met die data vanaf jou loopbaanvoorkeur vraelys;
- Oorsigtelike inligting aangaande verskeie programme beskikbaar by instansies;
- Inligting oor beurse wat beskikbaar is;
- Hulp met onderhoudsvoorbereiding.
GoStudy bied gestruktureerde loopbaaninligting wat spesifiek gefokus is op Suid-Afrikaanse leerders en studente.
Besoek gerus die GoStudy webtuiste tydens jou soeke na addisionele loopbaanverwante inligting.